Vir ons wyne in die kyker : blaai naar hieronder   

KaapWijn Walgraeve

Beste besoeker,

2016 inspireer ons.

 

 'N groot aantal van ons wynbouwers het 'n spesiale vermelding gekry in die mees bekende wynmagazines wêreldwyd.

 

Wat verhinder ons om hulle aan u te toon? Tyd miskien, maar toegangkelykheid en nabyheid nooit! 

 

Met trots op die mooi, duidelik webwerf  nooi ons u uit om deur die menu "ons aanbod" te navigeer. 

 

Proef en geniet van ons eksklusiewe Zuidafrikaanse an ander wyne.

 

(Die verklaarde pryse is btw ingesluit)

In de kijker

© Kaapwijn Walgraeve - Website by KMOSites